advertisement
Question
Posted by: Just me!!! | 2005/12/01

THE STEPDAD ISSUE AGAIN

Ek het laas geskryf oor hoe mens weet of iemand 'n goeie stiefpa gaan wees as hy 'n slegte ondervinding gehad het as kind met stief ouers.
My nuwe vraag is: Hoe laat 'n mens die stiefpa verstaan hoe om 'n kind liefdevol te dissiplineer? Hy is goed met my seuntjie van 5jaar oud. Maar ek kom agter hy weet nie werklik hoe om hom te hanteer as hy stout is nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Check out our many previous postings ( in the forum archives ) about how to deal with discipline in children, and what works and doesn't work.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Lady F | 2005/12/02

As hy weet wat hy mag doen en nie, kan en sal dit later nie so n groot probleem vir julle wees nie. En dan sal die kind ook leer, wat die nuwe "pa" se is reg, en dat hy nie julle in die toekoms teen mekaar kan af speel nie, glo my dit kan nogal erg moeilikheid veroorsaak, veral as hy weet die "pa" weet nie of mag hom nie dissiplineer nie.

Maar onthou, nadat jy met die man gepraat het, kry die kind ook en dan gesels julle al2 ook met hom, en vertel hom op n mooi manier, hoe dinge van nou af gaan wees. Jy sal miskien dink hy is te klein om te verstaan. Maar glo my hy is nie so klein om te verstaan nie. Hy sal maklik met julle nuwe reels aan pas...

Sterkte vir voorentoe

Reply to Lady F
Posted by: Just me!!! | 2005/12/01

Dankie Lady F. Jy het 'n punt daar beet.

Reply to Just me!!!
Posted by: Lady F | 2005/12/01

Hoekom sit julle nie rustig nie, en praat met hom daaroor, as jy nie met hom gaan gesels oor dit nie, hoe moet hy weet wat mag hy doen en nie doen nie.

.Ek en my man het gesit en ook gepraat oor "ons" kinders, hy het n 7j dogter en ek n seun/tiener, Ons sal met hulle raas as hulle stout is, maar Ek sal nooit haar n pak gee nie, Dit is sy plig, en net so sal hy nie my seun slae gee nie, dit is my plig.Ons sal mekaar se kinders dissiplineer, en hulle met respek groot maak en net so verwag ons hulle moet ons respektee..

So sit en gesels met hom, en hoor hoe hy voel oor dit, ek meen hy gaan n vader rol in die kind se lewe speel.

Sterkte

Reply to Lady F

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement