advertisement
Question
Posted by: Keen | 2008/07/04

Thaden newe effekte

Hallo dok

Ek sit met 'n probleem. My GP, Internis en Psigiater is op verlof tot die middel Julie en ek dink die Thaden 75mg wat ek voorgeskryf was veroorsaak dat my velbrandery erger raak. Ek kry ook pyne in my arms en hande. Ek wil graag die 75m verlaag na 50mg, maar kan nerens 'n dokter in die hande kry nie. Ek gaan die Psigiater vra om die Thaden te stop as hy terugkom en my op Trepeline sit. Ten minste het ek nie so baie newe effekte gehad nie. Het jy enige raad vir my?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ongelukkig is dit nie eties korrek vir my om 'n medikasie verandering voor te stel nie, aangesien jy deur drie verskillende dokters behandel word en hulle jou mediese geskiedenis goed ken. Ek stel voor dat jy wag tot jou dokters terug keer en voorsien nie 'n probleem om jou Thaden na 50mg te verlaag nie.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement