advertisement
Question
Posted by: Linda | 2007/02/08

Teveel suur

Ek sukkel met urine wat brand en ek het ook agtergekom dat my vel besig is om my horlosie en juwele te verniel. My vel vreet letterlik enige metaal weg. Ek moet elke aand, voor ek gaan slaap, 'n urien alkaniseerder drink anders brand my uriene iets verskrikliks. My Ouma het my vertel dat sy ook sukkel met suur en dat haar dokter gesê het dat dit een van die oorsake is van haar artritis. Wat kan ek doen om dit te keer? Ek drink amper 2 liter water 'n dag en ek kan nie agterkom dat dit 'n verskil maak nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Linda
Laat jou dokter jou urine toets asook jou uriensuur vlakke - dalk is jy een van die mense wat 'n pilletjie moet drink om die suurvlakke te normaliseer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement