advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2008/07/01

Terugvoer: aritmie

Hi Doc,

Die 24 uur holter verslag is vir my maar Grieks. Ek sweer, volgende keer gom ek Blommie se agterent aan sy stoel vas tot hy als verduidelik het en na my geluister het.

Max HR: 149
Min HR: 34 (dankie tog ek het geslaap gedurende hierdie een want ek sou behoorlik uitgefreak het)
Longest VE run: 28 beats
Fastest VE run: 234 bpm

Ek sien EP Vrydag en dan moet hy nog Coralan motiveer, so ek gaan nog vir 'n rukkie moet uithou.

Intussen het ek 'n koors van 38,7 en dan jaag dit my HR op na 130. Ek dokter myself met Dicoflam maar sal seker GP moet gaan sien. alweer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Ja - nee gaan sien jou dokter - daar is griep of urienweg infeksie of iets wat broei! Vra sommer jou GP om die verslag sinnetjie vir sinnetjie met jou deur te gaan terwyl jy daar is!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement