advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2008/06/25

Terugvoer

Hi Doc,

Die bloeduitslae het gekom: CRP en VBT normaal. PRO BNP is nog verhoog: 204 (150 normaal, 300 akuut).

Die aritmie is ongelukkig nog daar en raak met tye erg, veral in die oggend vroeg en laat in die aande, so erg dat ek gedurende die nag daarvan wakker word. Sy het aanbeveel dat ek vanaand ER toe gaan as dit weer gebeur sodat hulle dit op EKG kan vasvang terwyl dit gebeur.

Sy sal dan EKG vir Kardioloog faks en van daar af verder besluit.

So, hier gaan ons alweer...
sal Doc op hoogte hou :)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ai Cornel, wens ek kon vir jou 'n nuwe hart pos! Nou kan ek maar net simpatie, gebede en goeie gedagtes stuur!
Sterkte
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement