advertisement
Question
Posted by: jo | 2007/12/01

Te veel energie?

Kan iemand raadgee? Ek het ' Foksie gekruis met Jack Russel. Ses maande oud en hou aan om my voete te byt en op te spring.Ek het 'n ander hond al 5 jaar oud en dieselfde grootte: "No spesific breed.: saggeaard en dierbaar. Hierdie foksterrier laat hom nooit met rus, byt aan agterbene,stert, spring in sy gesig. Is dit normaal? Sal dit help as ek die foks. van 6 maande laat "regmaak". Sal dit oorgaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dit is normaal vir hierdie hondjies. Om hom te laat regmaak is 'n goeie idee en dit behoort om hom ietwat te laat bedaar. Hoe dikwels neem u hom uit? Neem julle hom vir lank "lopies"?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: jo | 2007/12/10

Baie dankie vir die antwoorde Sindie, Carol en Cybervet.
Dit is lekker om raad te kry van mense wat weet en wat self ondervinding het.

Reply to jo
Posted by: Sindi | 2007/12/03

Hi Jo, ek het dieselfde probleem by die huis. Ek hoop maar dit sal oorwaai. Ek het twee miniatuur maltesies by die huis. Die een is 10 en die ander 11 weke. Altwee mannetjies, die grote is reggamaak. Die kleintjie is ook vir my bietjie geniepsig. Is ook om n mens se voete en byt ons agter net bo ons hakke. Is ook altyd in die ander hond se gesig. Hy sal letterlik n draai hardloop en aan alles hap in die verbygaan. Ek weet soms nie waar om te keer nie. Hehehehehe. Ek hoop maar dis omdat hy nog klein is en dalk nie van beter weet nie. Hy ken darem nou al vir 'moenie', en bedaar dan heeltemal. Dalk is dit die geval met jou hondjie ook. Hy is nog baie jonk en ek is ook vanplan om te doen wat CV voorgestel het en hulle vat om te gaan stap. Hopelik help dit bietjie met die oortollige energie.

Sterkte.

Reply to Sindi
Posted by: jo | 2007/12/01

Thanks for the advice. I'll do that.

Reply to jo
Posted by: Carol | 2007/12/01

ill reply in English , my written afrikaans is rotten :)

A foxie /JRT at the best of times is a handful , and neutering wont help much to settle him down , it will prevent other important problems tho.

The best thing to do with this puppy is play with him , throw a ball etc etc and take him to puppy school , training is good fun for a puppy and highly effective.

Reply to Carol

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement