advertisement
Question
Posted by: nicolene | 2016/04/16

tandpyn

Ek wil graag raad vra ek het al baie lank n probleem met my tanvleise wat bloei as ek my tande borsel nou swel my een kant van my gesig op en ek het verskriklik tandpyn ek voel dit is die heel eerste tand bo aan die linkerkant van my gesig my wangbeen swel op dat my onder kant van my oog ook opgeswel is en dit trek in die eenkant van my neus op dat daar eintelik n rooi merk sit in die kant van my neus en dit jeuk geen pyn pille en antibiotika help meer nie ek weet ek sal die tand wat pla moet trek maar wil net eers die sweling in my gesig onder beheer kry en die pyn wat ek nie kan mee saamlewe nie is daar enige raad asb wat sal help

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement