advertisement
Question
Posted by: Ocean | 2005/11/29

Swelling

Hi Dok

Het toe gister my ander pille by die apteek gaan haal. Fluanxol - volgens inligtings bladjie is dit ook vir depressie. Ek verstaan dit nie. Ek het nie vir my dr gese dat ek depressed voel nie. Sy spreekkamers het my ge -|- ak en gese my bloed is skoon. Het blykbaar getoets vir glukose, skildklier & colestorol.
Nou is ek nog meer deur mekaar as ooit. Hoe sal depressie swelling veroorsaak, volgens u antwoord op my vorige nota?
Baie dankie vir die raad. Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ocean, miskien is dit tyd vir ‘n tweede opinie by ‘n internis want ek verstaan ook nie mooi wat hier aangaan nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement