advertisement
Question
Posted by: Nat | 2007/05/20

Swangerskap en Brein anurisme

Ek vermoed dat ek weer swanger kan wees. Drie weke na my 3 de dogtertjie se geboorte het ek 'n brein anurisme gehad. Deur God se groot genade het ek dit oorleef en geen nuwe efekte gehad nie. Ek het 3 dogtertjies en aldrie is met 'n keisersnit gebore. Ek het nog nooit enige probleme gehad met engige vandie swangerskappe nie. Ek het 'n shunt in my kop en na vyf jaar is dit vir my nog moeilik aan aan die pypie gewoond te raak, veral as ek verkoue het of baie hoed voel die drukking seer. Sal nog 'n swangerskap enige probleme inhou? Ek wil ook weet of ek die volgende medikasie gedurende swangerskap kan gebruik. Nexiam 20mg, Cilift 40mg en StaminoGro. Hoop u kan my help. Groete Natasha

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

The only problem with the pregnancy is that you would not be able to have a normal birth, but you would have to have a acaesearean anyway after three caesareans. You can use Cilift but stop the others.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement