advertisement
Question
Posted by: Wonder | 2007/11/28

SWANGERSKAP??? BAIE VRAE!!

Ek wil net graag weet of mens simptome van swangerskap kan he maar die toets wys negatief? Ek is baie naar en opgeblaas en het gister 'n toests gedoen maar dit was negatief. Kan iemand my asb help??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If you have not missed a period, pregnancy is unlikely.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

23
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/02/24

Hey,Ek wil net uitvind of dit moointlik is om swanger te word as ek op my "peroids" is en ek gebruik nou al vir 2 maande voorbehoedmiddels,my kerel het geen beskerming op gehad nie en hy het naby my viginale opening gepenetreur.Wat is die nagevolge daarvan Asb...Ek sal gespane wees as u hulle my kan help.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/02/24

Hey,Ek wil net uitvind of dit moointlik is om swanger te word as ek op my "peroids" is en ek gebruik nou al vir 2 maande voorbehoedmiddels,my kerel het geen beskerming op gehad nie en hy het naby my viginale opening gepenetreur.Wat is die nagevolge daarvan Asb...Ek sal gespane wees as u hulle my kan help.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/08/23

Hi ek is 22 en ek het seks gehad maar my boyfriend het buite my geskiet en het weer voort gegaan sonder om uit te haal en ek is nou deur mekaar kan ek dalk swanger word deur dit of is die kanse skraal

Reply to Anonymous
Posted by: nicky | 2015/03/23

Hi ek wil net graag weet.... ek het laasweek maandag 16/3/2015 gegaan vir die swangerskap inspuiting en die sister het reeds vir my gese ek moet dit 2weke kans gee voor enige seksuele kontak en ek het daardie selle week saterdag 21/3/2015 seks gehaad en toe drink ek die morning after na n uur. Kan dit moontlik wees of ek kan swanger word?

Reply to nicky
Posted by: Anonymous | 2015/03/02

Hi eks 29 weke swanger en die afgelope 2dae het ek seer on my naalkie as ek staan of loop maar as ek sit is dit nie seer nie wat kan dit Wees help ASB

Reply to Anonymous
Posted by: Pearl | 2014/12/15

Ek gegaan vir toets en wys positiev ek net soos sooibrand gekry en naar in middae niks seer bor.Maar my maag gaan uit is dit normaal help asb eerste baba en is bang

Reply to Pearl
Posted by: Pearl | 2014/12/15

Ek gegaan vir toets en wys positiev ek net soos sooibrand gekry en naar in middae niks seer bor.Maar my maag gaan uit is dit normaal help asb eerste baba en is bang

Reply to Pearl
Posted by: Bekommerd | 2014/12/03

Ek is alreeds 5 dae oor my menstruasie datum. Ek mis nooit n siklus nie. Reeds 3 toetse gedoen almal negatief. My borste seer en gevoelig. Wat moet ek doen nog wag of n dr gaan sien?

Reply to Bekommerd
Posted by: Anonymous | 2014/11/24

Hi. Ek is nou 14 weke swanger. Soos al die ander mammas daar buite weet, kry mens gevraagde en ongevraagde raad, moets en moenies. My vraag is, ek het troeteldiere en moet gereeld hul 'toilet' skoonmaak. Ek was altyd my hande voor die tyd en na die tyd. Is dit gevaarlik? Indien wel, redes asseblief. Groete :)

Reply to Anonymous
Posted by: ANA-LEE JACKSON | 2014/11/04

I FOUGHT I WAS PREGNANT I DID A TEST ON 21 DAYS BUT IT WAS NEGATIVE AM EATING MORE GOING TO THE BATHROOM MORE REGULARLY AND BREAST IS SWOLLEN SORE AND ITCHY AND HAS A STIKY WIT FLUED COMING OUT OF IT MY STUMACK IS BIGER ITS BEEN 8 WEEKS NOW KAN I BE PREGNANT

Reply to ANA-LEE JACKSON
Posted by: cirina | 2014/07/04

Hi ek het maart maand vir n 2maande inspuiting gegaan. En die suster het gese ek mag nie vi 2weke seks het nie en gedurende die 2weke het ek mt my kerel seksueel aktief geraak en na die 2 weke het ons dt al oor n tyd gedoen en in mei maand ht x nie weer gegaan vir inspuiting nie en ek ht tu nog nie my period gekry nie maar die 28ste junie het ek net 3dae m period gekry en ek kry dit gewoonlik 5 dae en die 27ste junie ht ek n my kerel weer seks gehad n ek raak soms baje naar en my borste jeuk en daar kom sulke blink water yt my borste yt kan u my dalk verduidelik of ek dalk kan swanger is en ek eet ook bje

Reply to cirina
Posted by: onseker | 2014/02/04

Hi kan imand help asb ek het nie vorige maand my periods gekry ni maar begin nou bietjies bloed sien het n swangerskaps toets gedoen maar dit was negatief en ek het nog nooit my periods geskip nie,wat kan dit wees

Reply to onseker
Posted by: Anonymous | 2013/12/06

Hello ek wil gou hoor ek het nou al 2keer in n maand se tyd steek pyne in my eierstokke gekry wat deur skiet na my lae rug toe,kan enige iemand vir my raad gee asb?

Reply to Anonymous
Posted by: Wonder | 2007/11/30

Ek sal so maak. Dankie. Het vanoggend sulke steek pyne in my regte sy en nog niks periode nie. Wat kan dit beteken?

Reply to Wonder
Posted by: zoe | 2007/11/29

Dit mag moontlik stress wees. Probeer ontspan (weet dis moeilik) en toets weer oor 'n paar dae.

Reply to zoe
Posted by: Wonder | 2007/11/29

Ek probeer al vir 6 maande. Het toe eers afgegaan van die pil af. Ek en my man wil regtig kinders he en ek weet dit mag dalk 'n jaar vat. Maar het nog nooit so naar gevoel voor my periode nie. My periodes was al die tyd op dieselfde tyd van die maand maar die maand was dit 'n week laat.

Reply to Wonder
Posted by: zoe | 2007/11/29

Dis 'n plesier! Hoe lank probeer jy al om swanger te raak?
Die naarheid en opgeblaasgevoel mag dalk net tekens wees dat jou period op pad is. en indien jy al lank probeer om swanger te raak mag stress ook 'n invloed hê indien jou period langer wegbly.
Baie sterkte hoor!

Reply to zoe
Posted by: Wonder | 2007/11/29

Thanks very much Zoe. Really appreciate your feedback. I have been feeling nauses and bloated since last week Sunday. Don't know what it can be.

Reply to Wonder
Posted by: zoe | 2007/11/29

yes you can be pregnant without any symptoms. With both my pregnancies i didnt have any symptoms exept no period. Not even nauseasness. The best is to wait a few days after your period is due and test again.
Best wishes!

Reply to zoe
Posted by: Wonder | 2007/11/29

Hi Zoe

Can you be pregnant even if youre breast are not sore?

Please respond

Reply to Wonder
Posted by: zoe | 2007/11/29

The symptoms you gave can all be due to hormones in your body which can mean that your period is due any day now or that you are indeed pregnant. Its better to wait a day or two after your period is due and do a pregnancy test then.

Reply to zoe
Posted by: Wonder | 2007/11/28

Ek het nie seer borste nie wat nogal snaaks is want "daai tyd" moet oor 2 dae wees en gewoonlik is my borste 4 dae voor die tyd baie seer, en nog niks nie.

Reply to Wonder
Posted by: Boo | 2007/11/28

Hallo daar

JA JY KAN!!! hahaha glo my ek het 3 toetse gedoen en almal was negatief terwyl ek baie positief swanger was, dis beter om die toetse te doen na jy "daai tyd van die maand" gemis het. seer borste is gewoonlik n dead givaway, dis waar dit begin... naar en opgeblaas is gewoonlik normale simptome van "daai tyd"... hoop dit help :)

mooi bly

Reply to Boo

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement