advertisement
Question
Posted by: joanitta | 2011/04/11

Swangerskap

Hoe lank na die tyd kan mens toets vir swangerskap

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

2-3 days after missing a period.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: elisma | 2011/06/29

Watse simtome kry as jy swanger is ek op inspuiting??

Reply to elisma
Posted by: Riatha | 2011/06/02

Goeie dag hoe gaan dit daar wel die kant gaan dit ok het het my bloedtoets die 20/05/2011 gekry my lesing was 1000 hulle het gese ek is tussen 2/3 weke swanger maar ek is skrikrig want ek is nie seker of ek moet opgewonde raak of nie want ek en my man probeer al so lank vir n kleinding ! Is n bloedtoets baie akuraat?

Reply to Riatha
Posted by: gynaedoc | 2011/04/13

2-3 days after missing a period.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: Felicia | 2011/04/11

Morning After Pill... Jy kan dit tot 72 uur na die tyd drink. Jy kan dit oor die toonbank koop by enige apteek

Reply to Felicia
Posted by: Joanitta | 2011/04/11

Is daar enige medikasie wat ek kan gebruik om swangerskap te voorkom op hierdie stadium?

Reply to Joanitta
Posted by: Joanitta | 2011/04/11

Ek menstrueer gewoonlik 5 dae en het ''n siklus van 21 dae. My laaste menstruasie was die 26ste Maart tot die 30sta April, ek het onbeskermde sex gehad die 3de April en 8ste, 9de en 10de April. Ek het reeds kinders. Is dit moontlik dat ek swanger kan wees, aangesien ek maklik swanger raak en het ook redelik baie gewig verloor wat my kanse vergroot?

Reply to Joanitta

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement