advertisement
Question
Posted by: Skietgebedjie | 2007/11/28

Swanger?????Hoop

Is 'n ligte bruin afskeiding die begin van 'n swangerskap?My siklusse was die afgelope paar maande baie wisselvallig-van 27 dae tot 32(laas maand) dae.Ek is vandag weer by dag 32 maar kry nou 'n ligbruin afskeiding wanneer ek toilet toe gaan- baie min.Is dit die begin van my 'periods' of kan ek steeds hoop ek's swanger?Moet ek maar 'n toets doen?Die gewag maak my mal.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It sound like the start of your period.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

17
Our users say:
Posted by: joane | 2008/01/18

hi da ek wil net uitvind ek was swanger het dit verloor op amper 3maande daar was n cist op my eierstokke en ek sukkel nou alweer vir 4 maande om swanger te raak kan die cist weer groei of terug kom? Hoe moet ek maak ek wil so graag my eie baba he.asb gee my raad!!!!!!!!!!

Reply to joane
Posted by: Skietgebedjie | 2007/11/29

Ag baie dankie vir jou mooi woordjies.Ek voel sommer nou baie beter.Dis waar wat jy sê ek moet miskien net rustig raak.Ek sal dit onthou en regtig probeer.Gelukkig raak dit nou vakansie en ek dink 'n vakansie sal my miskien goed doen.Ek sal vir jou ook duime hou en bid.Ek is seker baie selfsugtig,want ek probeer maar nog 'n kort rukkie,en jy so lank.Jy het regtig 'n goeie hart om iemand wat jy 'skaars ken' soveel moed in te praat.Baie sterkte vir jou en laat weet my ook as jy iets in die toekoms hoor.Ek sal kort kort kom kyk.Mooi blyXXX

Reply to Skietgebedjie
Posted by: trysie | 2007/11/29

ag genee! ek glo nie daar is iets fout nie, kyk maar hoe is jou suklis die maand as jou siklus glad nie kom nie dink ek kan jy dok toe gaan dokters se as n mens n jaar lank proebeer sonder eenige sukses is daar dalk n proebleempie, so gee net nog bietjie kans jy sal sien, ek weet dat staminogro vir party mense werk die man en vrou kan dit gebruik, dit is goeie vitamiene, al baie mense het al swanger geraak met dit na so 3maande, ek dink net eerlikwaar dat jy te veel stress en so graag nou n baba wil he en jy wil he dit moet nou gebeur nie volgende jaar nie, ek is nie lelik of oordeel jou glad nie maar dit gaan te erg raak en hoe meer n mens gespanne is hoe minder sal die kanse wees ses maande is regtig n klein rukkie en ek vergelyk jou nie met my nie maar asb relax net ! ek sal elke dag vir jou bid en ek kan hoor dat jy swanger wil raak met jou hele hartjie en is so teleurgesteld as jy jou "maandlikse" goedjies kry dat jy net wil skreeu en huil maar vat dit soos dit is die mooiste wonderwerk van God aan n vrou, sy persentjie waneer Hy Hom wil gee xxxxxxxxxx

Reply to trysie
Posted by: Skietgebedjie | 2007/11/29

More,

Net laat weet ek het toe nie by toets uitgekom nie-net toe ek wou toets toe begin ek.Sal nou maar weer moet begin baba's dans:-) Ek gaan nou maar op 30dae werk en 14 terugtel??Jy dink nie daar is iets fout omdat ek op dag 33 die maand begin het nie?Ek wil nie onnodig dokter toe hardloop nie.Lekker dag.

Reply to Skietgebedjie
Posted by: Skietgebedjie | 2007/11/28

Dankie vir jou raad!Ek waardeer dit baie.As dit negatief is sal ons maar net moet aanhou babadans.Gaan maar my hart op die slegste verwagtinge sit sodat ek nie te teleurgesteld voel nie.Ek weet daar's net 1 iemand wat oor sulke groot dinge besluit-ons moet net glo!Sal jou op hoogte hou.Sê maar klein gebedjie vir my.Lekker dag
XXXX

Reply to Skietgebedjie
Posted by: trysie | 2007/11/28

ek is bly jy kry darem tekens dit is baie moelik te se waneer n mens ovuleer, baie dok se ook dat al is jy laat of het jy n langer siklus beinvloed dit jou nie maar van al die geluister na hulle het ons altyd ons timeing uit gehad !

ek dink nie dis te min nie maar dit is baie belangrik om dit voor jy ovuleer te baba dans,
sterkte met jou toetsie more oggend en as jy kan koop twee omdat die een dalk nie kan werk nie en as dit pos wys jy dit dalk nie sal glo nie en weer wil toets !!

en moenie dat dit resultate jou onder kry nie !!!!!!

xxxxxxxx

Reply to trysie
Posted by: Skietgebedjie | 2007/11/28

Het altyd min of meer dieselfde uitgewerk.Ek werk altyd so op omtrent 29 dae,dan tel ek terug-so omtrent 14 dae.Ek het iewers gelees 'n man 'produce' net elke 2de dag nuwe sperms so ons 'dans babas' so elke 2de dag...nie elke dag.Ek kry altyd 'n kramp in my sy as ek ovuleer en ek kan sien dmv die afskeiding,so ons werk hom maar so uit:-) Oh ek het nognie 'periods' gekry nie.Manlief het gesê ek moet maar moreoggend toets indien daar nog niks is nie.Ons 'dans' net so omtrent 3 keer babas in ovulasie tyd-is dit te min?

Reply to Skietgebedjie
Posted by: trysie | 2007/11/28

Jammer ek lat weet jou nou eers !
ek het nie jou datums uitgewerk nie omdat dit so min oor een stem so al raad wat ek jou kan gee is :
n suklis van 28 dae sal jou ovulasie op dag 14 wees, so 10 dae na jou suklis vir 6 tot 7 dae moet julle baba dans ! (as jy 28 dae is ) en so skuif dit aan as jy 29 dae is tel 11dae,jou ovulasie is dan op jou 15de dag,30 dae tel 12 dae,so jou ovulasie is dan op jou 16de dag, kan jy n kalender begin,

ek hoop jy verstaan ! so julle gaan so 3 dae voor jy ovuleer en 3 dae na jy geovuleer het baba dans, dit behoort jou kanse baie groter te maak, en omdat vrouens verskil is dit beter om al die datums te cover !

hoe het jy dit altyd uitgewerk ?

Reply to trysie
Posted by: Skietgebedjie | 2007/11/28

15 Jun - 7 Jul
7 Jul - 3 Aug
3 Aug - 1 Sept
1 Sept - 26 Sept
26 Sept - 28 Okt
28 Okt - ? wag nogsteeds

Reply to Skietgebedjie
Posted by: trysie | 2007/11/28

kan jy vir my die datums gee ! asb

Reply to trysie
Posted by: Skietgebedjie | 2007/11/28

Ek sal bly wees as jy vir my my ovulasiedatums kan uitwerk,maar dis bietjie moeilik aangesien dit deurmekaar is.Voor ek die pil gelos het was ek elke maand presies 28 dae. Ek het 6 maande terug die pil gelos en my siklusse was die afgelope 5 maande asvolg:23,28,30,26,32 en nou die maand sover 32 dae.Sien ek moet elke maand ovulasie skat-ek wil nie nou al dokter toe gaan nie want ek was verlede jaar by 'n gin en als was reg.Ek en my man het besluit ons sal wag tot volgende jaar en dan net vir 'n checkup gaan.Siestog dit werk nogals op hom ook,maar hy's baie verstaanbaar.Kyk of jy iets kan uitrig met my ovulasiedae:-)

Reply to Skietgebedjie
Posted by: trysie | 2007/11/28

dankie !! jy moet net sterk wees girl ! en aanhou glo in die krag van ons Here as dit nie nou gebeur nie sal dit dalk volgendemaand wees of volgende jaar alles in tyd,

jy kan ook as jy wil vir my jou datums stuur dan kan ek vir jou uitwerk min of meer waneer jy oveleer ? so 3 maande sin

xxxxx

Reply to trysie
Posted by: Skietgebedjie | 2007/11/28

Baie dankie Trysie, jy sal nie weet hoe baie dit vir my beteken om met jou te kon chat nie.Sjoe mens het darem so baie vrae en kan mos nie met enige iemand hieroor praat nie.Ek dink ek gaan steeds daai toetsie more doen as daar nog niks is nie.Jy probeer al baie lank ek sal vir jou ook bid.
Sal jou op hoogte hou.
XXX

Reply to Skietgebedjie
Posted by: trysie | 2007/11/28

wel jy het twee keuses, wag tenminste tot sat doen dan n toetsie as daar nog niks is nie want gewoonlik net na jy so vinnig na jy laat is n toets gedoen het begin jy, 'eronies' ! die afskeiding klink nie vir my baie lekker nie dit klink soos n afskeiding voor n suklis en ek weet n mens moet positief wees maar ook aanvaar wat God dink is die beste, jammer om jou terleur te stel maar ek gaan nie vir jou jok nie en ook nie aanmoedig om n toets te koop nie, ek en my man proebeer nou al 5jaar met 3 miskrame en ek weet hoe jy voel ! die ander keuse is om NOU n toets te gaan koop (to put your mind to ease) en as dit negatief is weet jy mos !
ek voel vir jou en sal hard bid maar weereens rus as dit jou kan help was my simtome van swangerskap baie seer borste, seer rug en naargheid ek het ook soos n steekpyn in my sy gekry,
hou my op hoogte ek sal graag weer met jou wil chat om jou te proebeer ooreet dat jy moet asemhaal en dat die nie jou lewe moet oorvat nie laat dit lekker wees en nie n opsesie word nie !

liefde XXXXXX

Reply to trysie
Posted by: Skietgebedjie | 2007/11/28

Oh ja ek het nie juis simtome nie...het krampe gekry so 4 dae terug.Ek moet sê ek voel vreeslik moeg en my maag voel ongemaklik maar ek ignoreer dit,want ek is bang dis my verbeelding.

Reply to Skietgebedjie
Posted by: Skietgebedjie | 2007/11/28

Dankie Trysie

Ons probeer al 6 maande.Ek het nie 'n ovulasietoets gedoen nie,maar ons het maar geskat en probeer;->Hou asb styf duime ek dink ek moet maar more n toets doen.

Reply to Skietgebedjie
Posted by: trysie | 2007/11/28

Hi, ek was nog nooit op die pil nie maar het al gehoor dat party vrouens sukkel om hulle gewone suklis terug te kry na hulle die pil los, hoe lank proebeer julle al en het jy eenige siptone ? ek is ook nie so seker nie maar volgens my kennis kry n mens die inplantings afskeiding eers op so 7-8 weke. het jy n ovelasie toets gedoen of weet jy jy het geoeveleer ?
ek hou al my duime vas vir jou maar dink in my hartjie jy moet stadegir en ek weet dis moeilik maar proebeer want die terleurstelling elke maand is nie goed vir jou nie !

Reply to trysie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement