advertisement
Question
Posted by: rooikop | 2008/07/17

swanger of nie?

Hallo Dr

Dis al 'n week en 'n half nadat ek moes begin menstureer maar nog niks. dis tuis swangerskap toetse wys nog negatief. ek mis nie gewoonlik 'n period nie. ek is vreeslik geirriteerd en borste voel voller. ek kry vreeslike hoof pyne. en ek het ook 'n kleurlose afskyding wat geen reuk het nie. kan ek dalk swanger wees al wys die tuis toets negatief? wil nie te lank wag nie want ek moet begin hormoon pille drink as ek swanger is.

dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I would sugegst that you see your doctor to find out what is going on.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Suzie | 2008/07/18

SJoe, jou tekens klink regtig na swangerskap. Voel jy anders, goor, narrerig, hardlywig dalk. Dis alles tekens. Wag ' n paar dae en koop dan vir jou nog ' n swangerskap toetsie. Andersins moet jy liefs dokter toe gaan hulle sal defnitief kan se of jy is of nie. Sterkte, hoop die antw is wat jy graag wil he!!

Reply to Suzie
Posted by: J | 2008/07/17

gaan vir bloedtoetse dan weet jy verseker. sterkte

Reply to J

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement