advertisement
Question
Posted by: sonskyn | 2005/11/22

swanger en vet

Moenie my verkeerd verstaan nie. Ek geniet elke oomblik van my swangerskap, maar sjoe ek tel vreeslik gewig op. Ek is gedurig honger of eintlik lus vir iets. Dui dit op 'n vitamien tekort? Is daar nie 'n eetplan vir swanger vroue nie ? Help asb!!!!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Sonskyn
Veels geluk met die swangerskap. Ek dink dis belangrik dat jy 'n kliniese dieetkundige spreek sodat sy/hy vir jou 'n individuele dieet kan uitwerk (kyk na die Lys Dieetkundiges op hierdie Webwerf of skakel 082-593-0276, of stuur ‘n e-pos aan sscharf@nhcltd.com of kyk in jou plaaslike telefoongids of Geel Bladsye om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind). Hierdie gedurige drang om te eet, mag deur hormoonskommelings veroorsaak word tydens swangerskap, maar dis belangrik dat jy nie te veel gewig optel nie. Ek tywfel of dit dui op 'n tekort aan vitamiene. Kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Eating throughout life' en lees die artikels oor 'Pregnancy'.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement