advertisement
Question
Posted by: Noeska | 2006/04/11

Swanger

Die afgelope 2 weke is ek elke oggend naar, kry baie sooibrand, is moeg, duislig en my borste is baie sensetief. Ek het al 'n "home pregnancy test" gedoen maar is negatief. Moet ek dalk nog een doen. Kan ek dalk swanger wees met al hierdie simptome?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You don't say when your last period was. If you have not missed a period,pregnancy would be unlikely.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Noeska | 2006/04/18

Hi Julle

Ek weer 'n toets gedoen en weer negatief, my laaste period was in Maart ek moes nou weer siek geraak het maar ek is laat. Moet ek so 3 dae wag voordat ek weer 'n toets doen. Ek het die pil gelos 'n rukkie terug kan dit dalk die pil ook wees?

Reply to Noeska
Posted by: Mommy to be | 2006/04/11

My menstruasie was 3 dae laat, ek het laasweek Donderdag getoets, negatief, weer Saterdagoggend, weer negatief, Sondagaand toe positief. Was gister vir bloedtoets, dis amptelik ek is so 5 weke swanger. So moenie die toetsies altyd glo nie.

Reply to Mommy to be
Posted by: Trace | 2006/04/11

Hi Sus

Ek het verlede jaar Okt 'n swangerskap toets ook gedoen en toe is dit negatief. Toe sien ek die woens die Dokter wat 'n sondar gedoen het en toe sien hy iets want toe stuur hy my dadelik vir 'n bloed toets. ek is toe al 4 weke en vyf dae swanger. Dalk moet jy 'n afspraak maak by die Dokter.
Hoop dit help

Reply to Trace

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement