advertisement
Question
Posted by: Linda | 2007/03/27

Surogaat ouerskap

Ek wil graag 'n surogaat ma wees vir 'n familielid, maar weet nie regtig wat om te verwag nie. Ek het gehoor ons moet 'n -|- rak opstel wat my ook beskerm, maar wat is my regte aangaande die hele situasie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Linda
Jy moet liewer met 'n prokureur ook praat want daar is baie wetlike aspekte wat mens in ag moet neem. Jy mag nie geld maak daar uit nie, net betaal word vir jou onkoste. As die ma en pa se eierselletjies gebruik word, is hulle die biologiese ouers maar die ma wat die baba het is steeds die wettige ma en die "ouers" moet die kind fisies aanneem.
Dis makliker as jy familie is en daar is heelwat gevalle in Suid Afrika waar dit sonder probleme gebeur het.
http://www.surrogacy.com/legals/article/southafrica.html

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/01/20

ek is n 32 jarigge man opsoek na nsurrogaat ma.is gay en single soek baie graag n kind dis iets wat in my lewe kort.Email jasongere@mobileemail.vodafonesa.co.za net erenstige mense asb.

Reply to Anonymous | 2 comments (hide)
Posted by: Bianca | 2016/07/24

as jy nog nie reg gekomhet met iemand nie asb kontak my ek will graag dan kan ons praat 0613266574

Posted by: deanette steenkamp | 2016/02/19

Vind my op facebook dan prt ons

Posted by: Anonymous | 2013/10/21

Hello ek en my man is opsoek na 'n surrogaat ma, as daar iemand daar buite is wat ons kan help, kan julle ons asb email kiacor@live.co.za

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/10/02

wil net weet as ek reg grmaak is na my laaste baba en wil n baba vir iemand dra hullu eierselle word mos net in geplant moet ek my weer laat oop maak of kan dit so gedoen word

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/07/29

Ons is opsoek na n iemand. Wat surrogaat ma sal wees,kan iemand ons help asb?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/07/29

Ons is opsoek na n iemand. Wat surrogaat ma sal wees,kan iemand ons help asb?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/07/29

Ons is opsoek na n iemand. Wat surrogaat ma sal wees,kan iemand ons help asb?

Reply to Anonymous
Posted by: H | 2007/03/27

Hallo
Gaan na Google, tik surrogacy South Africa, click op surromosonline en click dan op surromoms sa, daar is baie informasie daar.

Reply to H

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement