advertisement
Question
Posted by: wonder | 2008/05/26

sukkel met sluk

Die afgelope paar weke sukkel ek erg om te sluk, veral in die aand. Dit voel soos slym wat ek nie kan afsluk nie. Ek kry nie geslaap nie en die volgende oggend is my kliere seer. Deur die dag is dit omtrent heel weg. Daar is geen ander simptome soos seer keel of my neus wat loop nie. wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit klink asof jy refluks gastritis ontwikkel het. Dit verduidelik waarom daar geen nasale simptomes is nie. Ek stel voor dat jy jou dokter besoek en hom/haar versoek om 'n barium maal te reel, asook 'n gastroskopie. Vir verligting van jou simptome, stel ek voor dat jy Gaviscon Advanced neem voordat jy gaan slaap.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement