advertisement
Question
Posted by: des | 2007/02/26

sukkel met bors

MY SEUNTJIE IS NOU 3JR EN 4MNDE!HY WAS & WEKE TE VROEG GEBORE HET 2.1KG MET GEBOORTE GEWEEG!EK SUKKEL VREESLIK MET SY BORS HY IS TANS OP SINGULAIR 5MG!HY RAAK VINNIG SIEK DAN IS SY BORS VREESLIK SLEG!SAL HY DIT ONGROEI?IS DAAR IETS WAT EK KAN DOEN OM SY UMMINITEIT OP TE BOU 'N VITAMIEN AANVULLING OF IETS?EKS RAADOP

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Hallo Des
Gewoonlik ontgroei hulle dit so in die omgewing van 4jaar. Sorg maar dat hy gesond eet en gebruik 'n vitamien aanvulling. Kry iets by die apteek spesifiek vir kinders. Dis ongelukkig deel van prem wees en 'n mens moet maar wag dat hy dit ontgroei.
Groete
Welma

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement