advertisement
Question
Posted by: Vlooi | 2004/10/21

Sukel met hond

Hi,

Ons het n pug, hy is redelik oud. Die probleem wat ons het is met sy naels... dit raak lank dan wil ons dit knip, en dit is nou waar die probleem in kom, hy raak so buite homself, party keer dink ek hy gaan n hart aanval kry, soos hy aan gaan. Ek het al die veearts gevra om hom n kalmeer middel in te gee, as hy sy naels wil knip.

Maar hy se dit is nie nodig nie, shame ek kry die hond s jammer as hy dit moet deurmaak....Ek het gedink dit sal beter wees as ons dit self knip, maar daarvoor was hy ook nie te vinde nie...Nou wil ek weet moet die dokter hom maar nie laat slaap nie en dan sy naels te knip,as hy wakker word is dit mos klaar en hy weet van niks nie....Sal dit nie beter wees nie.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi Vlooi
Putting a dog under anaesthetic is really an unnecessary risk. All medication has side-effects which can affect the health of an animal. You could try giving him Rescue Remedy (herbal liquid available from the pharmacy for humans) about 10 minutes before his nails are clipped. Valerian is another herbal medicine, with minimal side-effects, that may help to reduce the anxiety. If you want to solve the problem completely it's going to take a lot of patience to first get him used to seeing the clippers, while getting a treat, then feeling them on one foot, while getting a treat, etc., until he likes having the clippers there because he associates them with getting a treat.
Karen Gray-Kilfoil
ANIMAL BEHAVIOURIST

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Pi | 2004/10/22

Weereens daai klein hondjie ding. My min pin haat naelsknip net so. Ek hou 'n paar snacks/belonings byderhand en so kom ons deur naelsknip, na elke toonnael maak ek groot bohaai oor hoe great sy is, en sy kry 'n stukkie honde beskuitjie of 'n doggie choc. Probeer sy aandag aflei met so iets.

Miskien is 'n toonnael een keer te kort geknip en dit moes vrek seer gewees het en dis nou al wat hy onthou.

Reply to Pi
Posted by: Chill | 2004/10/22

Nee, did sal nie beter wees nie. Daar is altyd 'n klein risiko verbonde aan narkose, veral as die hond nie meer so jonk is nie.

Probeer vir hom 'n Calmette tabletjie gee (of 'n paar druppels Tncture of Valerian - dis amper dieselfde ding). Dit sal help om die spanning 'n bietjie te verlig, en sal geen kwaad doen nie.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement