advertisement
Question
Posted by: ANNA | 2010/07/08

SUIKERW/2

Oefening is ''n probleem. My voet het net skielik eendag begin pyn. Ek is dokter toe - dit is toe callous iets. Hoenderspoortjie. Nou is die voet te seer vir stap! Wat anders?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Anna
As jou voet seer is, kan jy immers ook op ander maniere oefen. Ek weet nie waar ju woon nie, maar as jy in een van die groter stede bly, kan jy navraag doen oor die moontlikheid om by 'n gimnasium of sportsentrum te swem. Byvoorbeeld die Universiteit van Pretoria het 'n verhitte swembad waar die publiek swemoefeninge kan doen. Virgin Active gimnasiums het ook swembaddens. Ek sal ook aanraai dat jy 'n spesialis gaan sien oor die probleem met jou voet om te hoor of dit behandel kan word, al dan nie. Jy kan ook 'n stasionêre oefenfiets koop by winkels soos Game, en daagliks daarop oefen, want fietsry brand baie energie.
'n Boer maak 'n plan
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/07/08

Beste Anna
As jou voet seer is, kan jy immers ook op ander maniere oefen. Ek weet nie waar ju woon nie, maar as jy in een van die groter stede bly, kan jy navraag doen oor die moontlikheid om by 'n gimnasium of sportsentrum te swem. Byvoorbeeld die Universiteit van Pretoria het 'n verhitte swembad waar die publiek swemoefeninge kan doen. Virgin Active gimnasiums het ook swembaddens. Ek sal ook aanraai dat jy 'n spesialis gaan sien oor die probleem met jou voet om te hoor of dit behandel kan word, al dan nie. Jy kan ook 'n stasionêre oefenfiets koop by winkels soos Game, en daagliks daarop oefen, want fietsry brand baie energie.
'n Boer maak 'n plan
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement