advertisement
Question
Posted by: Etienne | 2004/03/11

Stressed

Hallo Daar,

Ek is totaal en al opgestres, my vrou kraam oor twee weke en ek het eweskielik 'n hoe bloeddruk wat nog nooit teenwoordig was nie. My skouerspiere het heeltemal in 'n spasma getrek. Ek is 'n programmeerder wat baie verantwoordelikheid by die werk het en dit kon seker finansieel beter gegaan het. Ek probeer die laaste week of so om bietjie oefening in te kry maar ek voel ek het meer as dit nou nodig. Ek sal enige hulp baie waardeer, ek is oor die algemeen 'n gesonde mense, maar ek weet nie nou meer nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Etienne,
sounds like you have stressful work to start with, and maybe facing the new added responsibilities of fatherhood, has just pushed you to the point of suffering from the degree of stress, including the raised BP and the muscle spasms. A GP could help, to start with, to assess the extent to which the raised BP is a chronic and severe level needing treatment in it's own right, or whether it, like the muscle spasms, might respond to a mild sedative tranquilizer for a few weeks. And yes, getting more exercise is not merely healthy in its own right, but often helps us to handle stress better.
Most people recognize that pregnancy and childbirth, etc., are obviously stressful for the woman ; they forget that it can be pretty stressful for the man, as well. Especially because something so important in his life is happening, without any refined role for him to play.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Olla | 2004/03/11

Ontspan jy is dalk net opgewonde en alles is bietjie oorweldigend. Die oefening sal jou goed doen hou aan daarmee. Vat dit rustig, ek dink nie mense besef watter impak n geboorte op die ander partner kan hê nie. Daar word net van hom verwag om bree bors rond te staan en behulpsaam te wees. Julle het ook vrese nes die res van ons. Moenie te bekommerd wees nie, baie is al daar deur en hulle lewe nog so julle kan ook. Laat weet hoe dit voel om die bondeltjie vas te hou en sterkte.

Reply to Olla

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement