advertisement
Question
Posted by: Nico | 2004/11/08

Stert en vertroue

Hallo ek het my Rottweiler se stert laat korter maak. ek het egter die probleem die ster bly rou lyk nie of dit wil reg kom nie. Wat kan ek gebruik hy wil ook nie hê ek moe aan hom vat nie.
Hoe kan ek ook my hond se vertroue terug wen

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Ek dink jy het sy vertroue geskaad deur sy stert korter te maak, net omdat jy nie daarvan gehou het nie. Het hy van sy stert gehou? Ek is jammer, maar as daar nie 'n mediese rede was om die stert korter te maak nie het ek geen keuse anders as om aan sy kant te wees nie.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

14
Our users say:
Posted by: Chill | 2004/11/11

For the record: that Arafat thing wasn't posted by me.

Second: Juan: grow up. Either come up with logical argument, or concede that you're just shouting your mouth off. Unlike you, most of us are here because we care about animals, not because we have unresolved anger and aggression issues.

Go get your court order. You'll soon find out how misguided you are..

Reply to Chill
Posted by: M&M | 2004/11/10

This is SO pathetic.

Reply to M&M
Posted by: Juan | 2004/11/10

Phone me Chill and Acineth lets see what the court have to say
Phone 011 815 1156

Reply to Juan
Posted by: Acineth | 2004/11/10

PI
It used to be common practice to make children work, lock them in dark rooms and otherwise abuse them. It was also common practice for women to be legally the property of their husbands. Dog fighting and bear baiting were accepted sport. We become civilised and move on. There is no longer a need to crop tails and ears. I believe it used to be done to protect them in the work they were bred for. How many of our dogs do the work they were bred for?

Juan is going to have to be more specific about which "grootbek" he wants to phone him. I don't think he's preprared for us all to do it. There really is no need to be so confrontational - if he doesn't like what he reads he should click elsewhere. And I believe "kry jou in die hande" is a threat for which there is legal recourse.

Reply to Acineth
Posted by: chill | 2004/11/10

What ails Arafat?
The world is anticipating Yasser Arafat's imminent death. But, right now, no one is sure of what is causing his illness. We spoke to a forensic and anatomical pathologist to find some answers.

Reply to chill
Posted by: Juan | 2004/11/10

Daardie een met die groot bek bel my 011 811 5606
Anders kry ek 'n hofbevel teen die weblad en kry jou in die hande.

Reply to Juan
Posted by: Nico | 2004/11/10

Sjoe ek is jammer ek het 'n vraag gevrae. Dankie in elke geval vir die mense wat probeer het. Kan net sê 'n veearts het dit gedoen. Na dat 'n wolf hom op die plaas betrek het. Net gedink iemand het dalk raad vir my. Was egter verkeerd hie baklei die mense net tieps blankes. Skaam julle.

Groete Nico

Reply to Nico
Posted by: Pi | 2004/11/10

Baie keer doen mense verkeerde dinge aan diere omdat hulle nie van beter weet nie. Ek moes ook maar my les op die harde manier leer, so gee mense "the benefit of the doubt" voor hulle verneder word deur die's wat beter weet.

Dit was nog altyd algemeen aanvaarbaar om sekere honde se sterte af te sit of ore te crop, vandag is dit mutilation.

Reply to Pi
Posted by: Chill | 2004/11/09

Niks positiefs kan bydra nie? Jy se jy lees hier gereeld...het jy dalk misskien een of ander geheue probleem, Juan?

Jy dink seker dis 'n wonderlike idee om 'n hond se stert af te kap. Ek stem nie saam nie, en dit klink vir my die hond vind dit ook nie 'n aangename ondervinding. Lyk vir my niemand het oor SY kant van die saak nagedink nie.

Mag ek miskien so se?

Ek's natuurlik VREESLIK jammer jy stem nie saam nie...

Reply to Chill
Posted by: Carol | 2004/11/09

I agree with chill actualy ... and he like me often gets hopping mad about the irresponsible things that people do that he cant help himself ......

Take the dog to vet to get him sorted!!!

Reply to Carol
Posted by: Pi | 2004/11/09

Nico, hoe oud is jou hond en hoekom het jy sy stert korter laat maak? Het 'n veearts dit gedoen? Jy beter maar die hond terugvat na die persoon wat die operasie vir jou gedoen het voor daar soveel infeksie in is dat nog meer van die stert afgesit moet word. Onthou, die arme hond is nou in pyn en elke keer as jy aan hom vat ... nog meer pyn. Gaan so gou moontlik veearts toe met hom.

Reply to Pi
Posted by: Acineth | 2004/11/09

I suggest you take the dog to the vet if its wound is not healing. Mutilating your dog was unnecessary and will hamper his ability to communicate with other dogs. Juan is an idiot - people need to be told how to take proper care of their animals and be responsible pet owners. Obviously they don't know or they woulnd't do half the crazy things they do. For example the people who fed a puppy mielie pap before selling it.

Reply to Acineth
Posted by: Juan | 2004/11/09

Jammer Nico ek het nie vir jou 'n antwoord nie kom ons kyk wat sê die dokter. Dit is jammer hier is ook mense wat altyd iets wil sê en niks positief kan by drae nie. Ek voel die plek raak ook deesdae soos 'n surkus. Dit is 'n jamerte ek kom gereeld hier lees vir antwoorde. Maar nou ja as iemand vir jou so antwoord gee dit vra ek ook maar net die vraag wat is fout met hom. Ek wens die persoon Chill wil weg gaan hier. Dr. praat asseblief met die man hy het altyd iets te sê
Groete Juan Brakpan 011 811 56 06

Reply to Juan
Posted by: Chill | 2004/11/09

Jy moes seker eerder daaraan gedink het. Ek weet nie wat mense besiel om 'n hond se stert af te sny, tensy did medies noodsaaklik is!

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement