advertisement
Question
Posted by: lulu | 2004/12/06

Stepparenting book

I've had lots of forumers mail me on the book I once mentioned. It's called "STEPPARENTING - Everything you need to know to make it work" by Jeannette Lofas. I got it from Exclusive Books.

Helped me a helluva lot in my own Step situation.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Thanks for the tip, lulu !

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: DM | 2004/12/06

Hi all

I am also a stepparent but can't understand a word in Afrikaans, is it not possible for you guys to write in English? I'm not trying to undermine your language is true I don't get a word.

Reply to DM
Posted by: CP MOM | 2004/12/06

Net die kleinste laaitie van 3 lyk of hy 'n probleem kan wees maar met 'n ma wat jou pa los op 18 maande.... kan mens seker die mannetjie se gehegdheid aan die pa verstaan.....

Jong my pa't altyd gese makie sakie wat drank kos nie dit bly 'n bargain ! hee hee

Reply to CP MOM
Posted by: lulu | 2004/12/06

Jip, soos jy daar sê, BB. Die ouers WIL daar wees, maar ongelukkig MOET die kinders maar daar wees.

Die kek is, hoe mens stiefkinders in jou verhouding hanteer, kan die verhouding maak of breek....die kinders ook.

Ek dink miskien is dit nie oor die brandewyn wat die kinnertjies nie die Oros wil drink nie. Het jy al geproe hoe crap proe dit?? hehe Ek sal dit met iets soos pienk Nesquick meng en kyk of dit nie beter afgaan nie. (o;

CP, jy's gelukkig oor die borrelstore. Brandewyn is blerrie duur.

Reply to lulu
Posted by: Blackbird | 2004/12/06

ha ha lulu ....hulle wou nie die oros en brandewyn drink nie, jy weet nie om dit in hulle te kry nie, Mens begin nie met tripples nie, dan pore hulle dit, stadig en dan werk jy hulle op tot skoon brandewyn ...

nope...ereinstig nou, vir byde partye is daar moerse "potholes", gewoonlik soek die kinders 'n nuwe ma maar sal jou altyd vertel, jy is nie hulle ma nie, hulle sal jou en die pa teen makaar afspeel, en dan altyd die nuwe stief ouers die skuld gee ..

hey hey moeilike tye le voor, maar as jy weet wat gaan aan en die reels van die game verstaan, kan dit goed uitwerk in die einde ...

Reply to Blackbird
Posted by: CP MOM | 2004/12/06

Die pa (die Porra) het 2 borrelstore...... hee hee

Reply to CP MOM
Posted by: lulu | 2004/12/06

Ag plesier, CP MOM. Soos ek sê, dit het my baie gehelp.

BB, drank het nie vir my gehelp nie. Ek drink nie, en die kinners wou om die dood nie die Oros saam met Brandewyn drink nie. (o;

Reply to lulu
Posted by: blackbird | 2004/12/06

nee nee CP Mom....drank ek se jou drank ....vir die kinders ....

Reply to blackbird
Posted by: CP MOM | 2004/12/06

Hi Lulu

Baie dankie hoor ek gaan sommer vanmirrag nog gaan om dit te kry. Met 3 stepkids gaan ek beslis dit nodig hê!

Reply to CP MOM

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement