advertisement
Question
Posted by: carol | 2004/12/14

Stepfamilies

Just my thought on Stepfamilies .

My hubby is Stepfather to my three( young adults) we have been married forn 8 years so they were at the terrible early teens when we met .

My ex husbands daughter gets on better with me than her own father .. she is still my daughter despite me having being divorced from her father 10 years ago.

I love my Stepmother dearly and she has become a lovely step granny to my three and my inherited daughter ..

We are all so close we love each other "step " doesnt come into into it .. its about loving and respecting people for who they are .. blood ties IMO have got nothing to do with anything really ..

My step daughter is also pregies with her first child ...

whats confusing me is whats the relationship ??? nothing .... but she is my daughters half sister therefor she is my daughter too ..

Crazy isnt it ....

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Isn't a relationship based in actual shared living experiences always more than a "relationship" based purely on genes and chemicals ? And aren't Steps. methods for joining together diferent levels and structures ? Gosh, some of the folks here are at times a sort of Step-Shrink !

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: lulu | 2004/12/17

Ek hoop maar jy sien hierdie, Jemma, want almal is seker alreeds met verlof...

Ek verstaan jou frustrasie rondom sy kinders heeltemal. Dis baie beslis nie reg soos wat dit gebeur nie. Die onthaal is absoluut absurd, want dit behoort eintlik soos net nog 'n huis vir die kinders te voel. Word hulle so op die hande by Ma se huis gedra?

Jou man is vasgevang in die skuldgevoelens wat enige man het na 'n egskeiding waarin kinders betrokke is. Hoe swaar dit ookal mag wees, sal hy self eers moet verander voordat julle sy kinders gaan kry om te verander.

Ek stel voor jy gesels met hom oor hoe jy voel soos wat jy dit hierbo gedoen het. Vertel hom dat jy nie kla oor die min hulp nie, maar dat jy voel die kinders doen niks wanneer hulle daar is nie. Gaan dit so by Ma se huis? Al doen sy ook alles vir hulle, by julle huis doen jy dit nie. Jy hou dan ook dadelik op om kos agter hulle aan te dra, ens. Dis die eerste stap.

Stel op jou eie 'n paar basiese reëls op van wat jy wil hê moet gebeur op tye wanneer hulle daar kuier. Nie oorweldigend baie nie, maar basiese goed soos "Help skottelgoed was" "Maak kamers netjies" "Bêre vuil skottelgoed in die wasbak". Ek het 'n lys van 10 dinge wat nie negotiable is nie. Dis reëls wat in ons huis geld, en ek gee nie 'n flenter om wat in die kinders se "ander huise" geld nie. Hulle almal weet presies wat ek van hulle verlang en dis maklik genoeg om dit te doen. Geen grys areas nie.

Jy is doodreg. Jou huis is nie 'n hotel nie. Ek stel voor jy hou onmiddelik op om te maak waarvan hulle hou en jy hou julle roetine en eetgewoontes soos wat dit is al kom hulle soontoe. As daar iets op die tafel is waarvan hulle nie hou nie, moet hulle dit eenvoudig los, dis al. Het in dieselfde trap getrap in die begin om vir die stiefkinders se fiemies te val. My lewe was onaangenaam verby omdat ek almal gelukkig probeer hou het. Nou maak ek wat ek sou maak, maar met byvoorbeeld rys EN aartappels en miskien drie groentes in plaas van twee. Tussen die verskeidenheid is daar wel altyd genoeg vir almal om te eet. Dit gaan baie meer punte tel as jy self bepaal waarvan hulle hou en nie hou nie, as wat daar vir jou voorgeskryf word wat om vir hulle voor te sit.

Bly om te sien jy hou nou al vir 6 jaar uit hiermee. Ongelukkig moet ek eerlik wees en sê dat jy hulle (pa en seuns) nou al laat glo het dat jy OK is met alles. As jy nie is nie, sal jy so moet sê, anders gaan dit net aanhou.

Ek hoop hierdie help. Pak maar gerus weer uit as jy so voel.

Reply to lulu
Posted by: Jemma | 2004/12/14

Lulu, ek het al afgelei dat jou kinders en sy kinders en julle kinders goed saamwerk maar in my geval is dit gekompliseerd.

Elke keer as sy kinders (2 seuns, ek het geen kinders nie) kom kuier moet ek "onthaal". Hulle lig nie hulle gatte van die bank af nie en die kos moet aangedra word en die lee borde sal in die TV-kamer staan totdat ek of dit self doen of moet vra voordat iets gedoen word.

As ek my man vra om die kinders te vra om te kom help in die kombuis, dan doen hy dit sommer gou-gou. Ek verstaan dat hy sy kinders min sien maar dit meen nie hy moet van hulle monsters maak nie. As hulle wel self vir hulle iets ingooi om te drink, word die koeldrankbottel net daar op die kas gelos vir weet nie wie om te bêre nie.

Die een keer wat ek wel my man oortuig het dat die kinders moet help skottelgoet was, toe laat weet die jongste (14 jaar) dat hy dit elke liewe dag by sy ma se huis moet doen en nie kan sien hoekom hy dit nou by ons huis ook moet doen nie. So wat doen my man, hy droog maar gou die goedjies af dan help hy my mos. Dis nie die punt nie, ek wil hê die 2 seuns moet help want my huis is nie 'n hotel nie.

Dieselfde met kos. As hulle by ons kuier dan moet ek maak waarvan hulle hou. Hulle eet glad-nie groente nie want hulle moet elke aand groente by hulle ma se huis eet. Die van julle weet hoe moeilik dit is om elke dag te wonder wat jy nou weer vir die kinders gaan maak om te eet en dan is hulle nog so viemies ook.

Ek dink net dat dinge vir my baie makliker sou wees met die stiefkinders as my hele lewe nie omvêr gegooi moes word elke keer wat hulle kom kuier nie. Maar elke keer as hulle kom moet daar spesiaal kos gekoop word waarvan hulle hou, ek moet drie keer per dag regstaan met kos waarvan hulle hou, en dan staan ek nog vir 'n uur na die ete en skottelgoed was want hulle verdwyn.

Alhoewel ek van die kinders hou (party keer) is dit vir my baie moeilik om vir hulle lief te wees en ek weet dit is verkeerd van my maar dis vir my baie moeilik.

Okey, nou het ek vreeslik uitgepak oor my probleme maar eintlik, na 6 jaar het ek al gewoond geraak aan hoe dinge werk. Ek is ontsettend lief vir my man en al hierdie dinge vat ek met 'n smile want ten ministe het ek hom.

Reply to Jemma
Posted by: lulu | 2004/12/14

I'm in a happy step family too, but it didn't happen overnight. Lots and lots of hard work can make it work. What seems to be the problem, Jemma?

carol, well done for making it work in your own step situation. I'm sure you have volumes to write about your terrible teen kids and the new step dad? (o;

As for the new baby: Be his/her granny. No blood needed for that. (o:

Reply to lulu
Posted by: Jemma | 2004/12/14

I am very happy that this "step thing" worked out for you. Unfortunately veryone is not as happy as you.

Perhaps you made peace with the whole situation and that's why you don't have a problem with stepfamily.

Good luck in becomming a step-grandmother. I am sure you are going to enjoy every moment of it.

Reply to Jemma
Posted by: Shaun | 2004/12/14

That ain't crazy, thats loving & caring...

So that could also make you step-granny just now, or would it.

I think it's great the relationships you have with the kids.

Regards,
Shaun

Reply to Shaun

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement