advertisement
Question
Posted by: Mrs Smit | 2007/06/05

Steekpyne in baarmoeder

Goeiemôre
Ek wil net iets graag by u uitvind:
Ek het 'n tweeling gehad (amper 'n jaar terug). Die geboorte was met 'n keiser en als het goed afgeloop.

Van daardie tyd af het ek steekpyne, wat voel of dit in my baarmoeder is, net voor my maandstonde en soms gedurende.
Ek het nog nie vir my papsmeer gegaan nie a.g.v. die feit dat ek 'n baie groot vrees daarvoor het.

My maandstonde is ook ongelooflik baie.

Kan u moontlik help?
Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

There sould be a problem with your uterus, an infection or a hormonal problem. You will need to see a doctor for a diagnosis.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/01/23

Ek het geen kinders nie. Maar. Ek kry steke. Op. My baarmoeder Wat. Kan dit wees?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/01/23

Ek het geen kinders nie. Maar. Ek kry steke. Op. My baarmoeder Wat. Kan dit wees?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement