advertisement
Question
Posted by: Laci | 2007/08/21

STEEK/BRAND PYN IN REGTER BO BEEN

Ek kry gereeld 'n vreeslike steek/brand pyn in my regter bo been, dit is partykeer so seer dat my hele been lam word, en dat ek dit moet vryf vir lang rukke voordat die pyn weggaan. Het paar jare terug spataar operasie gehad, waar are in lieste afgebind is. Wat my bekommerd maak is dat die pyn in dieselfde been is as wat my spataar is. Spataar in regter kuit. My spataar pyn en klop ook meer gereeld. Is net bang dat dit dalk 'n bloedklont of iets kan wees. Enige raad??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Laci
Jy mag dalk bloedsomloop probleme in die been hê of 'n senuwee in die rug wat knyp. 'n Bloedklont sal nie kom en gaan nie, en die been sal geswel wees. Laat liewer laat jou GP daarna kyk en besluit of jy 'n doppler/sonar van die been nodig het, en jou rug ondersoek.

Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: johan cloete | 2016/07/03

More se ek sit nou al v n maand met n brandpyn soos as iemand n warm strykyster teen jou druk net so bokant die kniee dit kom en gaan en dis teer wat kan dit wees

Reply to johan cloete
Posted by: Anonymous | 2016/01/08

Asseblief help ek kry geweldige laerug pyne en n brand pyn in my regterkant se lies,het wel so n jaar en paar maande n fallopius buis swangerskap ondergaan waarvan daar n opersie was en een buis verwyder was is daar n moontlikheid daar dalk iets verkeerd gedoen was. Asseblief help

Reply to Anonymous
Posted by: rubysouw@hotmail.co.za | 2015/12/03

Dankie vir u opmerkings met die dame met pyn in die bobeen ek het 'n laer werwel in my rug wat op eenkant skeef le. Dit gee my moed om 'n skandeer te neem die xstrale is drie jaar gelede geneem op cd. Nogmaals dankie. Ruby Souwitzsky. Durban.

Reply to rubysouw@hotmail.co.za
Posted by: Anonymous | 2015/05/20

Gee my raad asb ek kry n vreeslike brand steek pyn in my lies aan die regter kant hy bly nie heel tyd nie maar veral as ek slaap dan is dit vreeslik seer wat kan dit wees

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement