advertisement
Question
Posted by: Desperaat | 2007/06/17

Spysverteringspasma

Soos my NICK NAME se, ek is desperaat en u sal ook so dink as u lees wat my probleem is, terwyl u nie 'n dokter is nie.
Ek kry nou al vir amper 'n jaar en 'n half 'n SPASMA (dit voel so) in my hele spysverteringstelsel. Van my keel af tot onder uit (skuus). DIt is 'n gedurige ritmiese sametrekking deur my hele lyf.Dit trek my hele bolyf agtertoe en ook my beenspiere voel of dit inmekaar trek. Dit hou nooit op nie, maar is minder in die nag, en net as ek op my linkerkant le. Dit voel gedurig of my spiere losskeur. Ek is nie hardlywig of het nie diaree nie, en kan daarom nie dink dat dit spastiese of prikkelbare dikderm is soos gediagnoseer is nie. Geen anti-spasmodiese middels wat voorgeskryf is, het gehelp nie. Miskien het u al van so 'n geval gehoor en kan u my dalk help. U hulp sal waardeer word, want ek is al moedeloos.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Watter antispasmodiese middels is vir u voorgeskryf? Het u al 'n 2de opinie gekry?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Dennis the Menace | 2007/06/21

Vra jou dokter om vir jou Clopamon voor te skryf. Hul gebruik dit vir mense wat aanhoudend hik, en onstpan die gastriese mukose en gladdespier rondom.

Nie te veel hiervan nie, of jy kan weer van dit ook newe-effekte kry...so een pil 3 X dag...soos gewoonlik, maar vra maar jou dokter, want jy t 'n voorskrif nodig.

Reply to Dennis the Menace
Posted by: Desperaat | 2007/06/19

Ek het al die volgende medikasie gebruik vir die spasma bevispas, scopex, colofac. Librax en is op anti depressante. Niks van bogenoemde het gehelp nie.Ek was al by 3 dokters en het 'n gastroskopie en kolonoskopie laat doen. Volgens die gastroentroloog is dit nie spasties dikderm nie.Lyk my nie iemand kan my help nie\ of verstaan my nie as ek so verduidelik soos vir u nie.

Reply to Desperaat

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement