advertisement
Question
Posted by: Tanya | 2008/06/30

Spuit Magie

Hallo Dokter. My seuntjie van 7 het van Vrydag af begin kla dat sy magie permanent vol voel en dat ons nie daaraan moet raak nie. Hy het sleg geeet die naweek en ook nie sy gewone hoeveelheid vloeistof ingeneem nie. Vanoggen 5:30 het sy magie behoorlik gespuit. Sy maag voel baie warm, hy het nie koors nie - 37.1C. Ek het vir hom 'n pynstroop gegee (Ponac) en 'n generiese maak soos Immodium. Is dit goed dat ek hom af en toe Energade/Rehidrat gee om te drink. Hy wil niks anders drink nie. Is dit maar net 'n maagkiem of moet ek meer bekommerd wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tanya
Vat liewer jou seuntjie dokter toe, die feit dat sy magie so teer is bekommer my bietjie. Hy het dalk antibiotika nodig. Die Energade/Rehidrat en Ponac is goed, maar mens moet versigtig wees met Immodium by kinders - gee altyd liewer iets soos Kaopektien, die Immodium verlam soms die dermpie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement