advertisement
Question
Posted by: raadop | 2004/10/05

sproete

Ek wil net graag uitvind - is daar enige manier om 'n ligte tan te verkry sonder om sproete te brand. Want ek brand verskriklik vinnig sproete en dit maak nie saak wat wie ookal sê nie - selftan room laat mens nie natuurlik bruin lyk nie. Dit laat nie mens net geel lyk nie maar ook onnatuurlik, aangesien dit altyd wys op jou hande en haarlyn. En ek bedoel bo-op jou hande, asook jou voete. Ek wil graag net 'n ligte kleur verkry.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Raadop, die enigste manier is waarskynlik om in klein inkremente bruin te probeer word. 5 minute son blootstelling op ‘n slag per dag om mee te begin (jy moet nog steeds sonroom op jou gesig sit). Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement