advertisement
Question
Posted by: savannah | 2008/01/14

springende spier

Goeie dag

Ekhet 'n spier in my linkerhandse duim wat aanhoudend spring. My hand voel ook lam. My oorlede oupa het aan parkinsons gelei, is hierdie die begin van so iets, of dink u dit is dalk net 'n tekort aan 'n vitamine. Wat is spierdistrofie.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Savannah
Spierdistrofie is 'n oorerflike siekte waar die spiergroepe geleidelik swak word tot die persoon in 'n rolstoel beland. Jy het dalk 'n senuwee wat knyp in jou pols - laat jou GP daarna kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/10/28

Goeie dag Albei my duime, oog en wang is springend en hou soms dae lank aan. Die gespring maak my soms wakker en soms is dit pynlik. Ek lei aan bipolere gemoedsversteuring, kan dit dalk die oosaak wees.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement