advertisement
Question
Posted by: Cathy | 2008/07/11

Spraakloos

Ek word al vir 'n paar jaar behandel vir gemoed versteurings en gebruik Zyprexa, Cipralex en Epitec. Word al vir JARE deur sielkundiges aangemoedig om uit die "co-dependant" verhouding met my ouers te kom. Ek weet NOU hoekom ek dit nooit gedoen het nie. Omstandighede het my nou GEDWING om "afstand" tussen ons te sit en Liewe Vader wat 'n gemors. Hulle vat die vernadering glad nie goed nie en ALLES is nou sommer my shrink se skuld! Dis nou 2 maande later en die konstante druk, verwyte en manapulasie is besig om my so depresief te maak dat ek die hele dag met 'n fisiese pyn loop. Ek is so hartseer en moeg dat ek nie meer kan aan nie. Berading is goed en wel, maar ek moet dit dan op my eie gaan toepas en is geweldig alleen. Ek weet nie waarheen nie. Dis ook erg want ek kan die seer nie vir ander wys nie, want soos jy seker weet, verstaan almal nie die soort ding nie. Ek was al vir 'n maand gehospitaliseer vir bogenoemde, maar ek kan nie weer daar gaan draai nie, want ek MOET werk en wil nie my jong kinders aan hierdie tipe ding blootstel nie - want dit onstel hulle vreeslik as dit nie met my goed gaan nie. Die vorige keer was hulle gelukkig te klein om te verstaan en te onthou.Maak dit sin?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

GOod shrinks may ask pertinent questions, and make suggestions for you to consider, but wouldn't usually tell you what to do --- and you remain responsible for the decisions you make, whether or not you took their comments into account. YOu seem to be talking, in this message, as though seeing this shrink is a thing of the past --- wouldn't it be wise to resume sessions and discuss the current situation ?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement