advertisement
Question
Posted by: Ria | 2011/02/24

spraak

Ek praat geweldig hard en soms kom ek dit nie eens agter nie en begin al hoe harder praat. Hoe moet ek maak of wie gaan sien mens om sagter en rustiger te begin praat. Ek het nie gehoorprobleme nie, ek dink dit is maar ''n aanwendsel (wel ek hoop so). Wat stel u voor. Kan u my asb per epos van raad voorsien. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ria
Ek kan ongelukkig nie individueel per epos antwoord nie. Het jy al jou gehoor laat toets of dink jy net dit is ok? Dit mag ook dalk wees dat jy angstig raak en dan harder praat as gevolg daarvan. Dit mag dalk help om 'n spraakterapeut te sien as dit net 'n aanwendsel is, sy sal jou kan leer om jou stem te moduleer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Hester Vermaak | 2011/02/24

EK IS 62jr, baarmoeder kanker 1980, Blaasoperasie (indiana pouch) 1996, kolostomie 2001. Ek het die afgelope 3mnde baie water wat onder uitkom soos in -|- inensie, maar ek het reeds ''n blaas vervanging. Wat kan die oorsaak wees van die water afskeiding?

Reply to Hester Vermaak
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/24

Hallo Ria
Ek kan ongelukkig nie individueel per epos antwoord nie. Het jy al jou gehoor laat toets of dink jy net dit is ok? Dit mag ook dalk wees dat jy angstig raak en dan harder praat as gevolg daarvan. Dit mag dalk help om 'n spraakterapeut te sien as dit net 'n aanwendsel is, sy sal jou kan leer om jou stem te moduleer.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement