advertisement
Question
Posted by: Gabbi | 2011/09/25

Spiertjies?

Ek is vrou van amper 50. Het die afgelope 2 maande konstante spiertjies wat oral in my lyf spring. Dis baie snaaks, Begin teen my slape, baie erg, dan beweeg dit na my bo-bene, dan weer baie in my boude. Dit voel tipies soos wanneer jou oog " spring"  Dit is so irriterend en ek sien letterlik die spiertjies beweeg. Dit hou so aan vir ure en is nooit gereeld en op dieselfde plek nie. Wat kan die oorsaak wees? Ek oefen letterlik druk daarop uit, want dit voel of ek wil mal word! Sal u advies waardeer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Gabbi

Die beste sal wees om 'n neuroloog te konsulteer. Jou simptome is nie spesifiek nie en dit sal ondersoek moet word deur 'n spesialis.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement