advertisement
Question
Posted by: Lady | 2007/07/10

Sore breasts

Hi daar.

Ek het n vraag namens my ma. Sy was al die jare op die inspuiting gewees en het so 4 maande terug haar ginekoloog gesien en hy het gese sy moet dadelik daarvan afgaan en het vir haar op die pil gesit.

Die probleem is dat haar borste nou vreeslik seer is, nou al omtrent 3 en n half maande wat sy nie op haar maag kan le nie, want dis te seer. Sy kla dat dit vreeslik sensitief is en net groter raak. Die dokter het gese dit behoort na 3 maande beter te wees, maar dit raak nie beter nie.

Nou weet sy nie meer wat om te doen nie en het gevra dat ek hierop vra. Toe sy op die inspuiting was het sy nooit enige probleme gehad nie, mar noudat sy op hierdie pil is is sy glad nie gelukkig nie. Wat moet sy doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Some women do have breast tenderness as a side effect of the Pill. She could try taking Evening Primrose oil. You don't say why she had to stop the injection if she had no problems with it.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lady | 2007/07/11

Die dokter het gesê sy het te min estrogeen in haar liggaam, daarom moes sy van die inspuiting af. Sy is 52 en hy het haar op die pil "Angelique" gesit.

Reply to Lady

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement