advertisement
Question
Posted by: Nickey | 2008/06/20

Soolvrat

Hi Dr Bets
My 65jarige ma sukkel al amper 4 jaar met 'n soolvrat. Sy verduur baie pyn en kan nie op die voet trap nie. Dieselfde kom ook nou voor in die ander voet. Is dit aansteeklik? Sy het reeds 'n operasietje (in dr se spreekkamer) gehad. Die plaaslike dr "skil" gereeld die voet. Verligting is slegs vir 'n paar dae. Die pyn raak nou erger. Sy het al verskeie salwe en pleisters probeer wat op die ou-einde nie help nie. Asselblief gee net meer raad!!
Baie dankie
Nickey

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Soolvratte is aansteeklik en dit is waarskynlik hoekom dit nou ook op haar ander voet voorkom. Ek stel voor dat jou moeder 'n afspraak by 'n dermatoloog maak om die soolvratte te laat "af brand".

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement