advertisement
Question
Posted by: Morne | 2004/12/03

SONBRAND OM OE!!! DRINGEND!!!

Hallo dokter.

Ek en my vriende was onlangs Gold Reef City toe, laas Donderdag, die 25ste. Ons was die heel dag in die son van die oggend 09h30 tot die middag 07h00 en het geen sonbrandmiddel aangesmeer nie. Ek het teen Sondag 'n swelsel onder my oe begin kry wat rooi is. Dit brand baie as dit droog is en is baie rooi. Ek weet dokter het laas vir my gese dat dit die medikasie kan wees, maar ek dink eerder ek het bietjie erg sonbrand opgedoen aangesien ek baie rooi is onder my oe en dit baie brand, en as ek nie room of iets aansmeer nie en dit droog laat word, vervel ek. Is ek dan reg om seker te wees dis die son?

Dit is baie seer en ek word party aande wakker dan moet ek eers room of iets aansmeer vir die brandheid. Dit brand ook as ek room aansmeer.

Ek het vandag Kalamyn aangewend en dit voel asof dit 'n bietjie help. Dink dokter dit sal regkom en hoe lank sal dit omtrent vat?

KLINK DIT VIR DOKTER SOOS SONBRAND/SONSTEEK?

Groete
Morne'

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Morne, as dit sonbrand is moet dit al baie beter wees teen die tyd dat jy hierdie antwoord ontvang. As dit nie beter is nie sal die beste wees om liewers jou dokter te sien. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement