advertisement
Question
Posted by: Adri | 2008/01/21

Soek raad.

hi Dok

Ek is so bietjie bekommerd. Ek is nie seker of ek kan swanger wees nie want ek is eidlik veronderstel om die week siek te raak. Maar die afgelope paar dae voel ek verskriklik naar maar nie so dat ek kan op gooi daarvan nie. Ek het eers gedink as ek iets eet sal dit weg gaan. Partykeer gaan dit weg maar kom weer terug. Ek kry ook sulke fyn pyne op my maag wat nie normaal is nie. Ek kry ook by tye pyne in my lae rug. My borste is al vir n lang tyd baie sensitief elke slag voor ek moet begin. Maar die naarheid en ligte maagpyne ken ek nie. Ek is nie siek mens nie. Meskien worry ek dalk net verniet.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Adri
Dit kan simptome van swangerskap wees, maar ook net hormonaal of agv 'n maag virus wees! Laat doen maar 'n swangerskaptoets as jy laat is of jou menstruasie oorslaan, en gaan maar dokter toe as die naarheid te erg raak, jy moet dalk maar medisyne kry.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement