advertisement
Question
Posted by: maina | 2007/05/07

soek raad

ek is 26 enhet die Pil(femodine) einde feb gelos en tot nou toe is ek nog nie swanger nie. Ek wil bitter graag swanger word. Ek wil weet of daar raad is, wat kan ek gebruik om vinniger swanger te word of doen. Asseblief kan iemand my help met dit ek en my man is baie opgewonde om ouers te word maar ons sukkel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Most women do not fall pregnant in the first 3 months after stopping the Pill and it can take up to a year to conceive. You can work out your ovulation time and try to have intercourse then.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: persephone | 2013/11/13

hi daar ek en my man is al 5 jaar getroud hy het 4 kinders by ander vrou en ek een op my eie maar ek sukkel al vyf jaar om swanger teraak het alles al probeer en niks werk nie kan daar dalk iets vout wees het jaar terug siste verwyder ?

Reply to persephone
Posted by: soek raad | 2007/05/07

Dit vat gemiddeld 6 maande tot 1 jaar om swanger te raak as jy van die pil af is.Dit veskil van vrou tot vrou.As ek jy is moenie stres nie dit sal wel gebeur as die tyd reg is.Sterkte vir jul

Reply to soek raad

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement