advertisement
Question
Posted by: anna | 2007/12/06

soek 'n oor wat sal verstaan

wa kry ek iemand om mee te praat wat net sal luister en my nie oordeel nie iemand wat my nie ken nie maar my probleem sal verstaan niemand kan iets daar aan doen of verander nie maar dit sal dalk makliker vir my wees as ek dit net uitkry.


Ek soek net 'n oor om te luister ek is gewoonlik almal se oor maar niemand is daar vir my nie wat kan ek doen

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

WHy not see a good local shrink or counsellor ? They can provide a sympathetic and understanding Ear, as well as expert advice

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anna | 2007/12/07

Dankie Maria

lees my posting hierbo "is dit moontlik" en se my wat jy dink is ek net jaloers of het ek rede om kommer

Anna

Reply to Anna
Posted by: Maria | 2007/12/06

Anna,

Dit is ongelukkig so dat mense wat altyd in die rol van helper is, dikwels nie weet waarheen om te gaan as hulle self hulp nodig het nie. Jy kan jou probleem met ons hier op die forum deel as jy wil.

Is jy in 'n posisie om 'n professionele sielkundige te gaan sien? Afhangende van die aard van jou probleem kan een van die volgende dalk ook help:
Lifeline: 0861 322 322; Depression and Anxiety Group helpline:
8am-8pm (011) 783 1474/6, FAMSA

Sterkte

Reply to Maria

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement