advertisement
Question
Posted by: Lornay | 2008/05/25

So moeg om so te voel.....

Ek was die afgelope paar weke op verskeie medikasie geplaas vir depressie, ek gebruik tans alzam 1mg en toe het die dokters saam dit vir my verskeie anti- deprisante voorgeskryf wat glad nie met my geakomodeer het nie, dit het my baie siek gemaak, en so depresief dat ek glad nie uit die bed kon kom nie, ekt my eetlus heeltemal verloor, en bly huil. Sodra ek die pille los voel ek die volgende dag baie beter. Oor die naweek het ek die dokter gaan sien en hy het toe vir my Lamictin 25 voorgeskryf. Ek drink een in die aand voor ek gaan slaap (vir so 20dae nou al) en dan deur die dag gebruik ek nogsteeds alzam 1mg n halwe een in die oggend. Ek voel baie beter in die oggende. Maar ekt nogsteeds nie my eetlus terug gekry nie, en is verskriklik naar in die oggende, en onsettend moeg, van te min slaap wat ek inkry, en het ook deesdae erge hoofpyn en voel lighoofdig, die doter het vir my gese dit sal gebeur maar ek hoef nie daaroor te worry nie, dit sal later as my gestel heeltemal gewoond is daaraan weg gaan.

Wat my moeg maak is dat ek vir so 2 tot 3 weke 100% voel elke dag en dan net een aand skielik sal ek wakker word wat ek angstig is en dan voel ek vir so 3 dae weer baie sleg, depresief, ek huil net as iemand my vra hoe gaan dit....

Hoekom gebeur dit met my, hoe stop ek dit want ek is regtig moeg om so te voel, ek weet diep binne my is dit nie die mens wat ek is nie, want ek was my hele lewe lank n happy go lucky mens en het my nie gesteur aan dinge en mense nie, en sou nooit dat iets kleins my onder kry nie, ekt altyd die positiewe uit elke situasie gehaal, en deesdae as ek weer so angstig en depresief word, wens ek ek kan dood gaan.
Ek was by n sielkundige maar die het ook net n maand gehou, en toe kon ek agter kom dit gaan nerens nie, die sielkundige het intussen getrek, en ek is nie mal oor die ander wat tans in ons dorp is nie, sal hipnose help, of wat, kan dit veroorsaak word deur n hormoon wanbalans?

Hoe gemaak nou?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Alzam, being a benzo, sedative tranquillizer, will make most people feel tired, especially in the early weeks on it. I'm not clear why you would be placed on == did you say various different antidepressants== in the plast coupkle of weeks ? ANY antidepressants needs to be taken, at proper dose, for at least 2 to 3 weeks before one can properly assess whether it'll be useful, so if one changes the ADS more often than that, one really doesn't know whether or not they might have helped. Side-efefcts are at their worst in this first couple of weeks, too, so one needs to try to accept them as they tend to wear off as the benefits start to become more obvious. And as improvement begins, it is common for this to be variable at first, good one day, and not so good another, until one remains well.
I wonder if you have been seeing a psychiatrist, a specialist, or a GP. If a GP, it would be wise to ask for referral to a good local psychiatrist for a full re-assessment and advice on treatment.
It sounds as though you ar emore sensitive to, and more bothered by, the initial side-effects of medications, and this can create problems, unless you are able to tolerate some such discomfort and wait for the benefits to become clear.
Also, ask about referral to a shrink who can provide Cognitive-Behaviour Therapy ( CBT ) a special form of counselling which research shows is very effective in Depression, and of course has not side-effects ! If this is done properly it starts to produce real benefits within the month, and never "goes nowhere" Analytical type wishy-washy therapy is useless, and simply a waste of time.
Hormones can play a part in causing some depressions, but its usually best to focus on normal treatment of Depression, to relieve the symptoms. Hypnosis is NOT a suitable treatment for Depression, and anyone who wouild say it is would have to be an irresponsible and badly trained quack

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Tasja | 2008/05/25

Hi, wil net vir jou sê dat ek ook n paar jaar gelede so gevoel het soos jy.Eky gedog ek gaan mal word,maar na omtrent 2 jaar het n Dr vir my ook Alzam voorgeskryf,en ek het dit net gedrink as ek so pakiekerig gevoel het,hoofsaaklik saans of snags,ek het altyd met n kopseer wakker geword.Anyway,ek het dit dan gedrink as ek so snaaks begin voel,en kort daarna voel ek weer beter.So,drink dit net as jy paniekerig voel.En wat my baie gehelp het was dat ek begin teken het,vir n stokperdtjie,my kop besig gehou met ander dinge!Ek was baie depressief,en het regtig gedink ek gaan in n malhuis beland,want ek het nie geweet hoekom ek so voel nie.
Die Alzam het vir die pakiekaanvalle gehelp,ook om my beter te laat slaap,maar ek het dit nie elke dag gedrink nie(dis hoekom dit beter is om dit saans te drink,maak mens vaak,en die stokperdjie het my kop weer met iets anders besig gehou.Ons vroumense is sterk jong,sterkstaan!

Reply to Tasja

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement