advertisement
Question
Posted by: rooikop | 2007/05/27

sny seer

hi dr

ek het 5 maande terug 'n keiser gehad en wil net graag weet of dit normaal is dat my sny seer is. dit voel of dit in die binnekant saamtrek en is gevoelig. as ek hitte op dit plaas soos 'n warmwater sak voel dit beter. dit is ook veral seer as ek mentrureer. my ma se dis van die koue dat die sny seer is, maar ek wil net graag weet of dit okay is. is meer gevoeliger as toe ek dit net gekry het, maar gewoonlik net in aande seer.

dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Cold does seem to make scars more painful. As long as it is not red or swollen, it is probably normal.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Natasja | 2007/05/28

Myne was na maande nog seer,nie soseer die sny nie maar gedeelte onder die sny.En dis verskriklik pynlik gewees met menstruasie daarna.Baie erger as voor ek swanger geraak het.My ginekoloog het altyd vir my gesê ek het 'n lae pyndrempel,maar nouja pyn is pyn!!Ek weet wat is normaal vir my en wat nie!Voel of my baarmoeder opskuif as ek gaan sit,als opgeswel gevoel.My seun 22 maande begin effe beter raak!

Reply to Natasja
Posted by: christene | 2007/05/27

Wel ek weet nie of dit normaal is nie maar myne se een hoek was na 'n jaar nog seer en gevoelig. My kleintjie nou 18 maande en as dit koud is voel ek nog die een hoekie. Sterkte dit word beter

Reply to christene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement