advertisement
Question
Posted by: Snorkie | 2008/05/26

Snork..help asb!

Hi daar..ek snork (eintlik purr vroue!) en dink my neus gaan toe as ek le..want dit is nie toe voordat ek gaan slaap nie en haal ek deur my neus asem. Ek wil net hoor wat die beste sal wees om te gebruik voordat ek gaan slaap om te verhoed dat ek snork..Ek gebruik sinus medisyne soos Sinutab, adco sinal co en sinugesic. Het al goed gesien wat jou laat ophou snork maar ek weet nie of dit regtig werk nie..ek slaap op my sy..Hulp sal waardeer word omdat ek my man wakker hou..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy alle huidige medikasie staak, aangesien dit snork kan vererger. Jy moet ook 'n Oor Neus en Keel spesialis raadpleeg om moontlike toestande soos nasale poliepe uit te skakel. Indien jy oorgewig is, moet jy gewig verloor, aangsien dit ook 'n oorsaak van snork is. Geen alkohol voor slaap tyd.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement