advertisement
Question
Posted by: CF | 2007/02/21

Snaakse reuk

Ek ervaar die afgelope 2 maande 'n snaakse (stink) reuk by my vagina. Wat kan dit wees en wat kan ek gebruik om dit weg te vat?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Beste CF
Probeer Betadine douche twee maal per dag vir 7 dae - indien dit nie werk nie, moet jou dokter maar 'n vaginale smeer neem en wegstuur - dit is baie keer agv bakteriee oorgroei in die vagina.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/03/03

Ek ervaar nou al vir n paar maande n stink reuk ,dan hou dit op en dan begin dit weer ,wat kan dit wees en dit voel of hie klonte is by my eierstokke...raad asb en danki? Ek weet nie meer wat om te maki

Reply to Anonymous
Posted by: Lanie | 2007/02/21

Jy het heel waarskynlik infeksie. Al juk dit nie. Gaan sien jou dokter. Hy sal vir jou antibiotika en salf voorskryf. Die "reuk" sal sommer gou verdwyn. Sorg ook dat jy genoeg water drink, ten minste 1,5 liter per dag. Sterkte.

Reply to Lanie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement