advertisement
Question
Posted by: Lollipop | 2004/11/10

Snaakse reuk

Help asseblief

Daar is sulke wit vloeistof wat by my vagina uitkom en dit het 'n baie snaakse en slegte reuk het. Is daar iets wat ek by 'n apteek sonder 'n voorskrif kan kry om dit weg te vat? Ek het nie 'n mediese fonds nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Lolli,

Dit mag wees dat jy `n candida (fungusinfeksie beter bekend as sproei of 'thrush') of bakteriele vaginale infeksie het. Beide is `n toestand wat maklik opgedoen kan word.
Indien dit Candida-verwant is kan jy dit met Canesten (oor die toonbank beskikbaar), of een van die generiese ekwivakente daarvan, behandel.

Indien dit bakterieel is (wat dit moontlik weens die onaangename reuk kan wees), sal jy `n dokter moet sien vir `n kursus antibiotika.

Verduidelik jou probleme aan jou plaaslike apteker - Hy sal die nodige vrae kan vra om jou te laat besluit of dit wel nodig sal wees om 'n dokter te gaan sie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement