advertisement
Question
Posted by: Carools | 2005/12/05

Sluk probleme

Help asb. Ek kan nie eet nie - dis asof daar iets in my keel sit en ek kan nie sluk nie. Met tye kan ek nie eers vloeistof gesluk kry nie. Ek is duislig en dit voel of my brein spin.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Beste Carools,
As mens nie kan sluk nie, moet jy dadelik by 'n dokter uitkom om 'n gastroskopie te reel. Daarmee kyk hulle of daar 'n vernouing in die slukderm is, wat of glad nie ernstig kan wees nie, soos suur wat dit gebrand het, of baie ernstig, soos kanker. Moenie langer wag nie, maak sommer more 'n afspraak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/04/14

Hi ek het onlangs pyn pille gedrink vir my rugpyn, later uitgevind die pille is baie sterk en een van die newe effekte is naarheid en bloeding. Wel naarheid het gekom en bloed, dit lyk kompleet soos lewer die bloed. Na dit voel dit of daar iets in my keel vassit en sukkel ek om te sluk of water in te neem, en as ek sluk voel dit iets wil nie afgaan nie en dit is baie seer, en met dit maak dit my nog naarder. Ek het die pyn pille se gebruik gestaak. Help asseblief.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement