advertisement
Question
Posted by: Johan Oosthuizen | 2011/03/22

Slim and Slender capsules

Soek meer info op wenslikheid van die tablette. Het jou artikel oor Slimming Solution Plus gelees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Johan
Soos ek vir baie Lesers al gesê het, is dit onmoontlik om tred te hou met al die dieetpille wat deesdae in SA verkoop word. Daar word ten minste 1-2 van hierdie produkte, asook fopdiëte elke week geloods. Indien jy die bestanddele van die Slim en Slender Kapsules het, kan jy dit vergelyk met die lys van populêre bestanddele wat in oor-die-toonbank verslankingspille gebruik word. Klik op 'Diet'nFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weightloss' en 'Diet Detective' vir lyste van hierdie bestanddele om te sien of dit enigsins gewigsverlies veroorsaak en of dit gevaarlike newe-effekte kan veroorsaak.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: madie | 2011/03/31

wil net vir almal se: diet pille werk NIE! dit werk op korttermyn,maar as jy soos ek al 20 jr wipplank ry met gewig,los!! dit voor dit te laat is,ek is nou 44 en het 20 kg in n jaar opgetel,kan nie verloor nie,sukkel my dood,metabolisme van 50 jarige,ASB! dit is nie die moeite werd nie,doen diet doc se dieet,dit werk en is gesond,mens moenie meer as 0.5 per week verloor,dan weet jy ten minste dit is vet wat afkom en nie spiere of water nie,glo my,ek praat nie nonsens nie,al luister1 na my dan het dit gehelp :-)

Reply to madie
Posted by: DietDoc | 2011/03/22

Beste Johan
Soos ek vir baie Lesers al gesê het, is dit onmoontlik om tred te hou met al die dieetpille wat deesdae in SA verkoop word. Daar word ten minste 1-2 van hierdie produkte, asook fopdiëte elke week geloods. Indien jy die bestanddele van die Slim en Slender Kapsules het, kan jy dit vergelyk met die lys van populêre bestanddele wat in oor-die-toonbank verslankingspille gebruik word. Klik op 'Diet'nFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Weightloss' en 'Diet Detective' vir lyste van hierdie bestanddele om te sien of dit enigsins gewigsverlies veroorsaak en of dit gevaarlike newe-effekte kan veroorsaak.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement