advertisement
Question
Posted by: Michelle | 2006/10/26

Slegte Vel

Ek het nou al vir die afgelope 11 jaar 'n baie slegte vel. Ek was al by elke dermatoloog waaraan jy kan dink, en almal kos my net ONGELOOFLIK baie geld.

Is daar enige iets, soos 'n ou boere-raad wat ek probeer? Of enige iets anders? My vel is nie altyd olierig nie, maar dit het maar sy dae ook... Asseblief? Ek is 24, 'n ma. Dit is nogal redelik moeilik om saam met al die ander ma's te kuier met my vel...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Jy sal aan my moet verduidelik wat jy bedoel met 'n slegte vel. Is dit aknee? Indien wel kan jy Panoxyl5 probeer. Die middel werk goed, die buis is groot en dit hou lank. Daar is eintlik geen boererate wat sal help vir 'n olierige vel nie. Maskers wat deur skoonheidsdesundiges aangewend word, help soms tydelik. Gesigspoeier help ook, maar is nie juis kosmeties aanvaarbaar nie. Maar in die "ou" tyd was dit die enigste metode! Diane35 en Roaccutane sal beide die loierigheid van die vel verminder.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: magada | 2014/02/22

EK sit met n combination vel en ek sit met bloed rooi puisies!my kind se al mammamma eina!ek het Annique gebruik maar is so olierig!!eN toT al goed vir young probleme SkiN!Ek is 29 mamma van 2 ek iS reg gemaak kan dit hormone wees Wat?AsB raadop!!!!!!!!!ek Is vaN die oos rand en weet ni van vel drs hier ni!sukel met swartkoppies eN witkoppies

Reply to magada

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement