advertisement
Question
Posted by: blommie | 2007/04/04

slegte reuk

Ek het n vriend ontmoet wat ek nou help om sy lewe op te tel. Hy het geen medies nie en werk 3 x per week vir 80.00 p dag. Hy het gedurig erg kopseer en sy een neus gat is toe en dit het n vreeslike reuk. Ek het al sout met koeksoda gemeng en in die neus ingesit maar na n paar dae dan is die slegte en onaangename reuk terug. Is daar iets wat ek oor die toonbank vir hom kan koop want ek sal hom graag wil dokter toe vat maar kan ook nie finansieel help nie. Asb of as iemand n ander raad het wat sal help met die reuk en wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Blommie - Die reuk is waarskynlik verwant aan 'n sinus of soortgelyke infeksie. Hy sal 'n dokter moet raadpleeg
vir 'n diagnose en antibiotika

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement