advertisement
Question
Posted by: Miniatuur Worshond Verslaafde | 2005/06/22

Slegte Asem

My worshondteef ongeveer 7 jaar oud het 'n vreeslike slegte ase, ek voer York Super hondeblokkies met soms oorskiet tafelkos. Die spesiale hondebene in die supermark lewer geen beterskap. Wat staan my te doen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi daar

Ek sou jou sterk aanbeveel om haar veeaarts to te neem. Klein hondjies het elke jaar 'n ordentlike dental nodig. Dit maak nie saak watse kos ons hulle voer nie, hulle kry maar 'n tartar en gingivitis buildup en dit laat die asem nogals stink. Op 7 gaan sy nou al in haar senior jare, so dis altyd goed om 'n senior check te laat doen. Hulle kan bloed neem en kyk na haar lewer funksies, ens. Jy kan ook iets gebruik wat pent dent oral gel genoem word. Dit laat die asem lekker ruik en verhoed ook dat gingivitis voorkom. Dis nie 'n oplossing as sy klaar vreeslik gingivitis het of 'n slegte tand iewers het nie.

Sterkte
CDV

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: asjas | 2006/06/10

ons worshiond , baie klein gebou se agterlyf nou 2 weke al verlam. weet dit is probleem met worshond, veearts gewees, voer ook vit c pille , probeer stil hou maar sy kan dit nie hanteer, wil steeds voels en alles op plaas vang.
het u dalk plan/ instruksies om "rolstoel v agterlyf te kan bou

Reply to asjas
Posted by: Zee | 2005/06/22

HI
Die oorskiet kos kan 'n oorsaak wees van die slegte asem. Probeer dit verminder. 'n Slegte asem kan ook tand bederf beteken, wat baie algemeen is by worshonde. Ek stel dus voor dat jy hom na jou veearts toe vat sodat hulle 'n ordentelike tand skoonmaak sessie kan inwerk. In erge gevalle moet die hond onder verdowing geplaas word, maar soms is dit nie eers nodig nie. JY kry ook tandepaste vir honde, maar dit word eintlik net voorgestel indien jou hond gewoond is daaraan. So lyk my jy moet maar die veearts ding doen. Hy behoort gou vir jou te kan sê wat die probleem is. Onthou ook dat verskillende honde kos verskillend ruik, en party stink maar erg as die hond dit geëet het. Probeer ook haar dieet verander. Ek weet Eukanuba stink nie en Vets Choice ook nie.

Reply to Zee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement