advertisement
Question
Posted by: hendrik | 2006/07/25

slaapsteurnis

dr, Waar kan ek spesislis iinligting kry oor 'n besondere slaapsteurnis waarmee ek al baie jare saamleef? Dit grens volgens beskrywing na aan "sleep paralysis" maar tog nie heeltemal nie.Dit gebeur met my veral gedurende 'n Sondagmiddag slapie maar ook ook in die nag veral as ek opgestaan het en weer aan die slaap raak. Ek is gedurende die "aanval" gewoonlik half wakkermaar kan nie heeltemal wakker word nie. Soms gepaard met angs. Ek kan die radio hoor speel maar is soort van verlam
en moet dan probeer roep vir hulp. Dit is 'n nare ondervinding.
Ek gebruik 1x ,25 Halcion as 'n slaappil. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Hendrik
Kyk asb na http://www.sleepmedicine.co.za/find.htm vir 'n slaap laboratorium naaste aan jou - hulle neem jou op vir 'n nag (of twee) en neem dan 'n video en EEG van wat gebeur terwyl jy slaap. Gewoonlik is daar dan 'n neuroloog wat jou behandel vir wat die probleem is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement